Dei Gratia

Dei Gratia– deur Attie van Lill – kemering begin te daal. ‘ Word tyd dat Hy my sal kom haal. En ek, sal Hy my waardig vind – ‘n welkomsgroet: “Kom tuis my Kind?   My lewenslig is aan verdof. Dit is alreeds die laaste skof. Op eie krag, “Onmoontlik Heer, my rug die wêreld […]

0:00
0:00