Soek Klop Vra
Soek Klop Vra SoekSpreek die Heresoek My sê HySoek Hom terwyl Hyte vinde isSoek Hom jy sal HomKry. KlopSpreek die Hereklop nou sê HyKlop hard terwyl jytoegang hetKlop nou Hy sal jouRed. VraSpreek die Herevra My sê HyVra Hom terwyl Hydaar is vir jouVra nou Hy wasnog altydGetrou! ・ Marike Bruwer –
Eensaam Kind
Eensaam Kind Jy slenter deur die strateselfoon in die hand.Leeg is jou gesigverlate eensaam kind.Jou regop opstaanhareglinster in die sonversteek nie daardie holvermaerde siel.Jou hemp hang los in slierteoor verweerde jeans.Jy is deel van huldie eensaam tienerkring.Jou vriende bied geen vreugdewat jou altyd troos.Alleen jou pad vriendloosverlore eensaam kind. Eensaam kindJesus sien jou.Eensaam kindJesus weet.Eensaam kindHy […]