vadersdag

Vadersdag Jennifer Rene Daniel Vadersdag Jennifer Rene Daniel Hoe ernstig moet elke paSy amp insien – opneemHy is die priester in die huisWaarop sy kinders steun Vir hulle ‘n padwyserwat reguit na God lei‘n Voorbeeld ten al tyetotaal aan GOd gewy! Ek dank God vid my vaderVir wat ek in hom sien sienHy streef met […]

DIE OU DAE

DIE OU DAE Ek dink aan die dae verbyAan Jesus was alles gewyIn tente geskaar word ons Hom so gewaarOortuiging kom hang in die outydse sangDie grond was verhewe, as ons voor Hom beweMet trane gesaai om met gejubel te maai. Ek onthou nog hoe siele uitstroomEn kniel voor Sy heilige troonHoe sag was my hart, […]

Afguns

AfgunsJennifer Rene Daniel Afguns slyp in in  jou leweGiftig, vernietigend , hy.Voor hy nog verder verwoed , kindKniel, en jou afguns bely

U kan my deurdra

U kan my deurdraJennifer Rene Daniel Nie met my oe op die hier en nouMaar hoer waar ek die hemel aanskouDus U getrouheid – belofte van kragsal my kan deurdra , hoe moeilik die dag

‘n Moeilike Lewe

n Moeilike LeweJennnifer Rene Daniel Waarom my lot in die lewe so swaar?Waarom kan ander so glad ‘boontoe’ vaar?Ek her probleme in oorvloed gekryWaarom , se afguns , moet jy dan so ly Bitterheid groei en sy wortels ontvouDeur my heel wese het hy vasgeklouWoede , ‘n opvolger, in sy gewaadwat verder ontvou en ontbloot […]

Haat Sonde Christen

Haat Sonde ChristenJennnifer Rene Daniel Haat sonde ChristenGeen liefde daarvoor  Dit is ‘n vyandwat jou siel vermoor Nie eens ‘n pinkiein sonde se handNie ‘n tree naderaan satan se ‘land’ Vlug vir die sondesSy paadjies vermyTot in gedagtesvlug ver van sy sy

Ek loop nie af op die sondaar’s pad

Ek loop nie af op die sondaar’s padJennifer Rene Daniel   Ek loop nie af op die sondaar’s padNiemand sien dat ek die slegte weg vatMaar in geheim het ek daar geloopDinge gedoen en die wereld gekoop Ek loop nie daar waar die sondars rondspeelMaar in geheim het ek met hul gedeelNiemand sien waar my […]

Bedroef

BedroefJennifer Rene Danie Jare gelede was Hannah bedroefSmart het haar gevulMaar ek het ook ‘n bedroefde hartPyn het my lied gestil Hannah het haar tot God gewendVoor Hom – haar groot hart’s kreedSo ook het ek in Hom gevindVertroosting vir my leed Soos sy het ek in Hom gevindDIt wat my siel verlangDus was my […]

Mense wys vinger na my , O Heer

Mense wys vinger na my , O Heer Mense wys vinger na my , O Heer Hulle sê dat ek faal Slegspreek en kwaadspreek is tot myself Telkemaal vasgenael Here kyk af op die misverstand Wat op my daagliks val Hoe kan ek voortgaan terwyl die leuens My lewe suur soos gal ? Of Mense […]

Niemand Verstaan

Niemand verstaan Jennifer Renè Daniel Niemand verstaan my smart , O Heer Mismoedigheid en vrees Die swakheid wat my liggaam eis My swarigheid van gees Niemand verstaan die eensaamheid Wat my so styf omring Hoe wens ek date k een sal vind Wat meëgevoel saam sal bring Niemand verstaan my gebrokenheid My hartseer en my […]

0:00
0:00