Geskryf deur THEUNIS

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za

 

 

 

 

Roy Daniel, ‘n evangelis het ‘n lied geskryf oor Petrus wat op die water na die Here Jesus toe geloop het. Die eerste vers is in Afrikaans vertaal.

 

 

Toe Petrus na die Here ,

geloop het op die see

was hy so opgewonde ,

dat God hom krag sou gee

 

 

Maar toe sien hy die branders,

vergeet God staan naby

In paniek het hy uitgeroep-

O Here help vir my

 

 

Geloof is nie gevoelens

oor wat om jou gebeur

Liewer is dit jou oe

wat toespids op die Heer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00