SY WOONPLEK IN DIE ‘OMGEE’ HART (vol deernis) Lukas 19:41

SY WOONPLEK IN DIE ‘OMGEE’ HART (vol deernis) Lukas 19:41 Pieter Scholtz      Dit is ongelooflik hoe God uit sy pad uit gaan om ons te laat verstaan en te glo dat Hy ons liefhet, hoe Hy ons hoogste belange op die hart dra en hoe graag Hy ons weldoener wil wees! As ons […]

DIE DANKBARE HART – (vol aanbidding)

DIE DANKBARE HART – (vol aanbidding) Pieter Scholtz Danksegging is ‘n spontane en onmisbare deel van ons gebede en aanbidding. ’Wees in alles dankbaar’ is ‘n bevel en ‘ek sal die Here altyd loof’ is Dawid se reaksie op so ‘n vereiste, want in al sy stryd, nood, gevare en beproewinge het hy dit as […]

DIE GEBROKE HART – (vol nederigheid) Psa 51:17

DIE GEBROKE HART  – (vol nederigheid)  Psa 51:17   Pieter Scholtz “Die offers van God is ‘n gebroke gees; ‘n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! Toe elkeen van die dissipels begeer het om groot, of dan die grootste te wees, het Jesus drie dinge by Hom ‘geneem’ om Sy gesindheid […]

DIE REIN HART – (vol lig) Mat.5:8

DIE REIN HART – (vol lig) Mat.5:8 Pieter Scholtz “Skep vir my ’n rein hart, o God …” Psalm 51:12; Jer.17:9; Hos.11:8. In hemelse taal is die woord ‘rein’ en die werkwoord ‘reinig’ van groot belang! Dit is Skriftuurlike terme en word toegepas op die Christin se innerlike geestelike welsyn of hart en hou verband […]

DIE EERLIKE HART Pieter Scholtz

DIE EERLIKE HART – (vol waarheid) ‘Kyk, U het ‘n welgevalle aan waarheid in die binneste’  Ps.51:8 Ps 51 is welbekend as koning Dawid se boete-psalm, nadat hy, soos ons almal weet, ten minste twee ‘doodsondes’ begaan het naamlik, egbreuk en moord! Hy het die vrou van sy naaste begeer en Uria, haar man, onder […]

DIE TOEGEWYDE HART Pieter Scholtz

DIE TOEGEWYDE HART.  Joh. 20. Die grootste gebeurtenis ooit in hierdie wêreld was toe die Seun van God, as Seun van die mens, aan die vloekdood vd die Kruis gesterf het aan die aan bloedbevlekte hande van sy moordenaars! Aan die einde van die drie uur duisternis … met die laaste uitroep van Jesus … […]

DIE BRANDENDE HART Pieter Scholtz

DIE BRANDENDE HART- (vol liefde)  Lukas 24:29. Hierdie verhaal van 2 bedrukte, bedroefde volgelinge van Jesus, is sekerlik een van die mooiste verhale ná Sy opstanding! Op pad huis toe van Jerusalem na Emmaüs (12 myl) en in gesprek met mekaar, het hulle mekaar ondervra, want hulle kon nie GLO dat Hy wat uitgeroep het, […]

DIE DRIEVOUDIGE ‘VROLIKE HART Pieter Scholtz

‘’DIE DRIEVOUDIGE ‘VROLIKE HART’ (Spr.15 en 17) Deesdae gebeur baie om selfs Christene swaarmoedig, mismoedig of selfs depressief te maak, maar met Jesus se versekering van,‘My vrede … My liefde … My blydskap … gee Ek vir julle’, bly ons positief! Die toestand, ingesteldheid en gesindheid van elke mens se hart het ‘n geweldige invloed […]

Een-kant gesit vir God se gebruik…

Een-kant gesit vir God se gebruik… Al ooit gewonder hoe ʼn kind van die Here se lewe lyk?Heilig, een-kant gesit vir God se gebruik.1 Petrus 1:14-16Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie. Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet […]

KruisFiks

KruisFiks Dra jy elke dag jou kruis,en volg die pad wat Jesus Christus wys?Lukas 9:23EN Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.

0:00
0:00