DIE WEGRAPING: Uittreksels uit Dr. Hennie Prinsloo se lesings.
1 Thess.4:13-18
Eerste beeld van groot seleksie wat uittog uit Egipte geneem het.
Was om en by 3 milj. wat oornag uit Gosen weggeneem is.
Die Here Jesus beloof Joh.14:2-3 dat Hy weggaan en net so sal terugkom.
* Sal skielik gebeur:
* In ‘n oogwink: 1 Kor.15:51-52
* Soos weerlig slaan: Matt.24:7
* Soos ‘n dief in die nag 1 Thess.5:1-2.
* Die wolke weggevoer 1 Thess.4:17
Bybelse bewyse van wegraping:
1 Thess.4:16-17 Woord weggevoer Grieks HARPAZO Latyns: Rapto
Beteken om opgeneem te word, of weggeruk te word of op te ruk, of verhuis of verskuif te word.
Hierdie word Harpazo kom 13 keer in NT voor.
Kyk na verse:
* Hand.8:39-40 Fillipus.
* 2 Kor.12:2-4 Weet van ‘n man wat “weggevoer” was.
* Open.12:5 Haar kind is weggeruk.
Die Bybelse program:
Afgelope 2000 jaar genade despensasie ook bekend as kerk despensasie: Begin by Pinkster.
Despensasie eindig met wegraping, waar Hy SY kinders in die lug sal ontmoet.
* Die wat agter bly gaan die 7 jaar van verdukking in.
* Aan einde van verdrukking sal wederkoms van die Here Jesus plaasvind waar Hy Sy voete op
Olyfberg plaas.
* Dan die slag van Amargedon waarna die Here Jesus 1000 regee op aarde.
* Dan sal die onregverdige dode opstaan voor groot wittroon verskyn.
*Hele aarde met vuur verbrand en gereinig word, dan volmaakte ryk met Nuwe Hemel en Nuwe
aarde.
TWEE FASES VAN WEGRAPING:
Wederkoms van die Here Jesus en gebeurtenis in twee fases. Eerste fae is wegraping en tweede fase openbare verskyning van SY wederkoms. Is duidelik onderskeibaar.
EERSTE FASE: Die wegraping: 1 Thess.4:16-17
* Die Here Jesus kom nie op aarde nie maar gaan Hom in Lug tegemoet.
* Doel van wegraping om SY kinders te kom haal Joh.14:2-3. Vir Noag het Hy gesê gaan in vir Lot
gaan uit vir die kerk gaan op.
* By wegraping kom Jesus soos dief in die nag 1 Thess.5:1-2. Hy kom wanneer niemand Hom sal
verwag nie, gebeur skielik en in die geheim.
TWEEDE FASE:
* Die openbare verskyning van Jesus se wederkoms: Open.19:11-12.
* Jesus kom tot op die aarde Sit SY voete op die Olyfberg. Sag.14:4
* Hy kom met al Sy heiliges: SY kinders Sag.14:5
* Hy kom in die openbaar, almal sal Hom sien Open.1:7.
* Hy kom om slag van Amageddon te voltrek Open.19:11-21
* Hy kom om nie weer te gaan nie maar duisend jaar van vrede te vestig. Open.20:1-6.
NIE TWEE WEDERKOMSTE NIE:
Dit is een wederkoms met twee fases. Nie dit kan verstaan nie sal probleem hê met tekse soos:
* 1 Thess 5;2 Hy kom soos dief in die nag.
* Open.1:7 Jesus kom in die openbaar.
* Hebr.9:28 Jesus verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid.
* 1 Thess. 3:13 Jesus kom saam met SY heiliges.
* Kol.3:4 Ons sal saam met Jesus geopenbaar word.
Ons lees van twee fases van Jesus se wederkoms in een hoofstuk: 2 Thess.2:1-.
Die wegraping en ons vereniging met Hom en 2 Thess.2:8 die verskyning van sy wederkoms.
Ons lees van twee fases van SY wederkoms in een teksvers: Titus 2;13 ‘Terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser Jesus Christus”
WAT GEBEUR BY WEGRAPING:
1) Jesus daal persoonlik uit hemel neer: 1 Thess.4:16
* Hy kom Sy bruid haal:
* Hy wat beloof het dat Hy gaan sal weer kom m Sy bruid te kom haal.
* Hy gaan weerkom soos Hy aan Sy kerk beloof het.
2) Die bauin gaan blaas: 1 Thess.4:16
* Geskryf binne Joodse huweliks kultur.
* Wanneer Jongman ouers sou vra neem hy drie dinge saam bekend as Mohar: Bruidskat (iets
soos geld of besittings) die huweliks kontrak en druiwesap. Die basuin blaas wanneer sy die
voorwaardes aanvaar en dit kondig die verlowing aan.
Tydperk van verlowing om en by ‘n jaar gedurende hierdie tyd is bruid en bruidegom afgesonder van mekaar. Hy gaan om die huis te bou, en sy werk aan haar bruilofskleed.
As jaar verby is stuur vader die bruidegom nadat hy huis inpekteur het en sy bruid te gaan haal. Word groot bruilofsfees by die pappie se huis gereel. Wanner buidegom vertrek blaas tweede basuin. Dan kom hy haar sigbaar haal.
Volgens Joodse huweliks tradisie het die blaas van die tweede basuin aangekondig dat hy sy buid gaan haal. Die Here Jesus het 2000 jaar gelede na die aarde gekom om die prys te kom betaal vir Sy bruid, deu Sy lewe en Sy bloed. Daarna vaar Hy op om vir ons die woning voor te berei en gereed te maak om Sy bruid saam met Hom te neem. Die basuin gaan eerdaags blaas om ons te kom haal.
3) Jesus sal neerdaal met ‘n geroep: 1 Thess.4:16
· Hierdie geroep was deel van Joodse huwelikstradisie. Wanneer die jaar byna aan einde is het die strooi meisies gewag saam met haar dat die bruidegom moet kom om haar te kom haal.
· Sy weet nie die presiese tyd nie maar ken die tydsomstandighede. Haar lmp oes altyd brand As hy kom moes hy die lamp sien brand en dat sy hom verwag.
· Hulle het weer ‘n fakkeloptog hê na die pa se huis. Wanneer binne hoorafstand is geroep Daar kom die bruidegom Matt.25:6
· Sy hoor die geroep en maak har gereed en word deur strooimeisie uitgebring Hulle ontmoet mekaar buite die huis, en terugdraai na sy huis toe.
· Die geroep sê Open.4:1-2 Ek het ‘n stem soos ‘n basuin met my hoor spreek wat sê kom op hierheen.
· Nie almal sal die geroep hoor nie. Joh.12:28-29.
4) Die eerste opstanding vind plaas: 1 Thess.4:16
Daar is ‘n vasgestelde orde:Die grafte van die regverdiges sal geopen word, en uit die dode opstaan. Sien ooreenkoms met Laserus in Joh.11:39-44.
Dan het die Here Jesus weer geroep op die kruis Matt.27:46-53 asook in Joh.5:28-29 het Hy sekere verklaringe gemaak.
4.5) DIE OPSTANDING:
Die woorde eerste opstaan 1 Thess.4:16 impliseer dat alle dode nie gelyktydig sal opstaan nie, en dat daar tog ‘n laaste opstanding moet wees. Daar is ‘n orde: 1 Kor.15:22-25. Open.20:5 Verklaar dat die ander dode nie herlewe het totdat die duisend jaar volledig was nie.
ONS KRY VERHEERLIKTE LIGGAME:
Ons moet verheerlikte liggaame ontvang voordat ons opgeneem sal word 1 Kor.15:50-53. Dit is ‘n soortgelyke liggaam wat die Here Jesus gehad het nadat Hy uit die doe opgestaan het. Fil.3:20-21 1 Joh.3:2
Verheerlikte liggame sal:
* Tasbaar wees *Vlees en bene hë *Sonder siekte of gebreke *deur voorwerpe kan beweeg.
ONS WORD IN DIE WOLKE WEGGEVOER:
1 Thess.4:17
Die O.T bevestig hierdie waarheid in Henog se lewe: Gen.5:24 asook Hebr.11:5.
Dan ook Elia 2 Kon.2:11 Dit beteken dat ons final weggevoer sal wees, dat die stryd teen die duiwel finaal afgehandel sal wees, dat ons die Here Jesus van aangesig tot aangesig sal sien. 1 Joh.3:2 hebr.12:2 dat ons Hom in Sy skoonheid sal bewonder: 2 Thess.1:10
Dit sal ‘n heerlike herunie wees:
Daar word van twee groepe in 1 Thess.4:17 verwys: Ons en hulle Die ons is die wat op die aarde is en die hulle is die wat eens ontslaap het. Ons sal mekaar in die hemel erken en geen negatiewe herhinderinge mee he nie.