'N VADER WAT WEET deur Babsie Scholtz

‘n Vader wat verstaan en leer,

 

‘n Vader alyd sag en teer,

 

‘n Vader wat van sond’ bevry

 

en op die regte pad wil lei.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00