DIE GROOT GEBOD VAN DIE BYBEL: LUK.10:25-37
INLEIDING:
Die Bybel is op twee beginsels gebou: Nl. Mark.12:30 –31
“Jy moet Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod. En die tweede wat hieraan gelyk is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself “ Matt.22:40 ”Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete”
Geweldige gewigtige woorde:
) WAT IS LIEFDE:
Dit is ‘n abstrakte terme en tog weet enige persoon wanner iemand liefde het of toon of nie.
Dit bestaan uit ‘n paar komponente
1) DIT IS GEBORE UIT ‘N VRYE
WIL VAN SELF OPOFFERING:
Is die Here Jesus nie ons voorbeeld nie dat Hy Homself totaal ver-loor het net met die een doel om die wil van Sy Vader te doen, en Homself te offer aan die kruis sodat ons vergifnis van sondes kan ondervind.
2) DIT IS GEBORE UIT GEHOORSAAMHEID:
Omdat liefe die onderhouding van die gbooie beteken beteken diot dat k niemand sal wil benadeel nie, ek sal nie steel nie omdat ek ander liefhet ek sal nie in huwelikke inmeng nie omdat ek my medemens liefhet ek sal nie lieg nie omdat ek ander en die Here liefhet.