Beeld Klank en Video Preke
Waarom my lot in die lewe so swaar?Waarom kan ander so glad ‘boontoe’ vaar?Ek her probleme in oorvloed gekryWaarom , se afguns , moet jy dan so ly
Bitterheid groei en sy wortels ontvouDeur my heel wese het hy vasgeklouWoede , ‘n opvolger, in sy gewaadwat verder ontvou en ontbloot in haat
Hoop het gevlug, en my blydskap daarmeeOp my gesig is hul dus uitgeveewant ek het afguns genooi om te blyen murmererend sit ek hier en ly
Your email address will not be published. Required fields are marked *
Comment *
Name *
Email *
Website
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.