Haat Sonde Christen
Jennnifer Rene Daniel

Haat sonde Christen
Geen liefde daarvoor  
Dit is ‘n vyand
wat jou siel vermoor

Nie eens ‘n pinkie
in sonde se hand
Nie ‘n tree nader
aan satan se ‘land’

Vlug vir die sondes
Sy paadjies vermy
Tot in gedagtes
vlug ver van sy sy

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00