SOEK DEUR 1000 DE KLANK PREKE HIER:
……………………………………….. | {loadposition xx} |
Section A
Section B
Section C
VIR MEER SPREKERS KLIEK ROOI WOORDE HIER
Ander Sprekers : Klank preke Ander Sprekers. Welkom by die “Ander Sprekers” seksie van die Klank Preke op Gebedsklub. Hier sal u minder bekende sprekers vind as wat in ons Hoofsprekers seksie is. Soos die Hoofsprekers, leef die “Ander sprekers” steeds en is in voltydse bedeniening vir die Here Jesus Christus. Hulle kom van ‘n groot verskeidenheid van denominasies van regoor Suid Afrika. Alhoewel hulle mag verskil in klein leerstellige aspekte, het elkeen van ons hoofsprekers die Here Jesus lief, en lewe vir Sy saak. Hierdie klank preke is nie wetties of liberaal nie, en die sprekers is Bybels in oortuiging.
Preke Gerrie Ploos Van Amstel, Andre Bester, Rudi Booyens, Johan De Bruin, Johan Cloete, J Devenier, C Le Roux , D Lourens , Frans Gericke , T J Van Rensburg, Joggie Swannepoel . Keith Waterson , Ian Waterson , Danie Vermeulen , Frikkie Lombard Jnr , Louri Snyders ,
Preke : Arend Du Preez , Awie Van Wyk , Ben Van Vuuren , Dawie Grove , Danie Myburgh , Hannes Delport , J Jordaan , Jeug Prinsloo Jnr ,
Preke : Andre Bay Arndt Holl Bruce Button Frans Brits Gerhard van Emmenis Henri Marias Izak van der Walt Johan Cooks Johan Verster Kobus van der Walt Neville Nel
Perold de Beer Wilhelm Odendaal Willem Bronkhorst Willem Louw Willem Nel
Daar is duisende preke op hierdie web erf