GESANG 215 

1. DIE SEUN HET AAN GODS REG VOLDOEN. HY HET DIE MENS MET GOD VERSOEN. 
   HY IS DIE EREKONING. HY STUUR SY GEES WELDADIG NEER 
   WAARDEUR HY HIER SY VOLK REGEER; HY MAAK IN ONS SY WONING. 

2. HY WAT ONS VIR ONS AARDSE TAAK PROFETE, KONINGS, PRIESTERS MAAK, 
   WAS NOOIT IN YWER TRAAG NIE – WIE SOU SY GEES WAT IN ONS WERK, 
   EN ONS IN HEILIGMAKING STERK, VAN HARTE NIE BEHAAG NIE ! 

3. U LAAT ONS TAAK ONS VOORREG WEES EN IN DIE LIEFDE VAN DIE GEES 
   KOM PLEITEND ONS GEBEDE: VERSAMEL, HEER, UIT ELKE OORD, 
   GEMEENTES DEUR U GEES EN WOORD EN LEI HUL IN U VREDE.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00