GESANG 174
1. HIERDIE W^RELD GAAN VERBY –
ONS IS HIER SLEGS VREEMDELINGE:
PELGRIMS NA DIE VADERHUIS
MET SY RYKE SE~NINGE.
LAAT ONS DEUR DIE DONKER NAG
SING VAN HEIL WAT OP ONS WAG.
2. JESUS LEEF EN DEUR SY KRAG
SAL ONS EWIG MET HOM LEWE;
DEUR DIE GLANS WAT HOM OMSTRAAL,
WORD SY BRUID OOK EENS OMGEWE:
`N MET JESUS, `N MET GOD –
BLYE UITSIG, HEERLIK LOT !
3. TWAALF MAAL DRA DIE LEWENSBOOM –
OOK SY BLARE BRING GENESING;
EN DIE KRISTALLYNE STROOM
VLOEI MET EWIG-FRISSE RUISING.
KOM, WIE DORS HET, KOM GENIET;
LEWENSWATER; DRINK VERNIET !
4. WAAR ONS DIKWELS MET GEWEEN
SAAD AL SUGTEND SAAI OP AARDE,
DRA ONS JUIGEND OP DI` DAG
VOLLE GERWE, RYK IN WAARDE.
HIERDIE W^RELD GAAN VERBY –
LAAT ONS DAN AAN GOD ONS WY !