GESANG 148
1. ONS JUIG WEER OOR ‘N LEë GRAF,
‘N STEEN WAT WEG GEROL IS,
U HEERLIKHEID, TRIOMF EN KRAG
WAARVAN DIE AARDE VOL IS !
O SE~N HIERDIE PAASFEESTYD.
U HET VERRYS MET MAJESTEIT,
O KONING VAN DIE LEWE.
2. DIE VROUE HAAS HUL VAN DIE TUIN,
HUL VREUGDE KEN GEEN PERKE.
DIE ENGELE HET DAAR VERSKYN;
VERTEL VAN AL U WERKE,
DIE HEER HET WAARLIK OPGESTAAN
EN HY HET ONS VOORUIT GEGAAN.
LOOF HOM, DIE HEER, DIE STERKE !