Johan Botha Teks Preke

Ds Johan Botha is n predikant van die Evangelies Gereformeerde Kerk vanaf 1991. Na Ds Johan Botha Kweekskoolopleiding het hy een jaar prakties in Springs gemeente gedoen waarna die kerkraad hom as predikant beroep het voltydse predikant. Na 5 jaar in Springs, het hy die beroep na George aanvaar waar hy 7 jaar bedien het. Die Here het Johan Botha na die 7 jaar geroep om terug te gaan Pretoria toe waar hy byna 5 jaar in Wonderboom gemeente bedien het, en tans meer as vier jaar in Pretoria Oos bedien. Sy passie vir Herlewing het gemaak dat hy gekies is op die raad van Heartcry waar hy geleentheid gehad het om op verskillende konferensies en in verskillende gemeentes en denominasies in Suid Afrika die afgelope paar jare te preek. Hy het ook die voorreg gehad om twee keer in Nederland in gemeentes en konferensies te preek, asook onlangs in Poland.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00