Een-kant gesit vir God se gebruik…

Een-kant gesit vir God se gebruik...

Al ooit gewonder hoe ʼn kind van die Here se lewe lyk?
Heilig, een-kant gesit vir God se gebruik.
1 Petrus 1:14-16
Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie.
Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word,
omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.

0:00
0:00