Hoop vir die verslae van gees…
Die toekoms van onbekendheid is wat op almal wag
Daarom sê die Woord soek God met al jou lewens krag
Al lyk die dag van more bleek en sonder hoop
Weet dat daar is ʼn Verlosser, en met Sy bloed het Hy jou duur gekoop
So al kom die lewe en wil sy storms stuur
Met God aan jou kant sal jy spring oor die hoogtes van elke muur
Psalm 18:30 Want met U loop ek ‘n bende storm, en met my God spring ek oor ‘n muur.