God is liefde

‘n Sekere boer het ‘n eienaardige windwyser op die dak van sy stoor gehad. Op die pyl was daar ‘n inskripsie met die volgende woorde: “God is liefde.” ‘n Verbyganger het by die boer aangedoen en gevra wat dié woorde nou eintlik beteken. “Dink jy dan dat die liefde van God veranderlik is soos wat die weer waai?” “O, Nee!” was die boer se antwoord, “maak nie saak na watter kant die wind waai nie – God bly steeds liefde.”  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00