Ek is in die bediening sedert 1973. Ek het die gemeentes te Kroonstad, Waterval Boven en Kempton Park bedien en bedien tans die gemeente te Rietfontein, Pretoria. Ek het verder vir ongeveer 25 jaar op die Uitvoerende Komitee van die kerk gedien as President en ook as voorsitter van die Seminariumraad. Ek het ook vir 15 jaar as dosent gedien by die Seminarium, die Teologiese Fakulteit van die Baptiste. Jannie van der Hooven is getroud met Heloïse, wat ‘n passie vir kinderbediening het. Hulle het 2 kinders. Sy seun is predikant te Standerton en my dogter is 2de jaar op universiteit. Om die Woord suiwer en onverskrokke te verkondig is sy passie. Kontak 082 551 1904

Keywords : Jannie Van der Hooven Klank Preke

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00