Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

Nuus NG Sending Makhathini naby Mozambique Grens Natal

Nuus NG Sending Makhathini naby Mozambique Grens Natal

Ds Louwrens en Jeanne van der Westhuizen skryf….

 
Ek en Jeanne is weer veilig tuis na ‘n lang reis van 7876 kilometer en dit eintlik maar om na ons kinders se belange om te sien.  Eers moes ons vir Joanie groet wat na haar 6 jaar mediese studies vroeg Januarie op Uitenhage moes begin werk het.  Daarna moes ons vir Marleen in die Kaap agterlaat wat vanjaar in Graad 11 is by Bloemhof Meisieskool Stellenbosch.  Susan (4 de jaar Verpleegkunde) en Cari (1 ste jaar Argitektuur) 
studeer beide nou by Bloemfontein Universiteit, en Hendrik het sy studies begin (1 ste jaar Ingenieurswese)
by Potchefstroom Universiteit. Ek mag dit seker maar sê dat ons met baie swaar harte terug gekom het
huistoe.
 
Met ons aankoms hier: toe ons voor die hek stop, hoor ons mense wat met soveel uitbundigheid sing sodat die
kerk se dak wil lig …. en ons kyk mekaar met verbasing aan. Met soveel hartlikheid word ons tuis ontvang
met Sfiso (wat na ons huis gekyk het) en Roscha (wat by ons bly) wat vinnig vir ons help met die groot afpak.
Ons is sommer vinnig weer georïenteer binne ‘n Zulu milieu…
 
Die sang wat ons gehoor het was die jongmense wat op eie inisiatief besig is met ‘n reeks jeugdienste in die kerk. Die tema van die word elke aand dekoratief met ‘n ander kleur uitgebeeld (sien foto) en die jonmense probeer dan ook volgens daardie kleurskema aantrek. Die boodskap van die diens van gisteraand was vir beide my e Jeanne ‘n besondere boodskap vir 2013 nl “Wag op die Heilige Gees en julle sal krag  ontvang om jul dienstaak vir die Here te vervul”
 
Hartlike groete 
Louwrens en Jeanne van der Westhuizen
0:00
0:00