Geskryf deur THEUNIS

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za

 

WEES NIE BEVREES NIE!

 

1. VREES NIE – GOD IS MET JOU:-  JES. 41:10A

 

2. VREES NIE WANT GOD GEE VREDE:-   JES. 41:10B

 

3. VREES NIE WANT GOD VERSTERK JOU:-  JES.41:10C

 

4. VREES NIE WANT GOD HELP JOU:-   JES. 41:10D

 

5. VREES NIE WANT GOD BELOWE ONDERSTEUNING:-  JES. 41:10E

 

DEUT. 31:6 Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.

 

HAGGAI 2:4 Nou dan, skep moed, Serubbábel, spreek die HERE, en skep moed, Josua, hoëpriester, seun van Jósadak, en skep moed, julle almal, volk van die land, spreek die HERE, en werk! Want Ek is met julle, spreek die HERE van die leërskare,

 

PSALM 56:12 Ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan ‘n mens my doen?

 

PSALM 23:4 Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.

 

GEBED

 

Here dankie dat ek in U kan rus en dat ek nie nodig het om te vrees nie! AMEN

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00