Ramos Castilla, ‘n lekeprediker, is in Januarie 2011 deur guerrillas...

Ramos Castilla, ‘n lekeprediker, is in Januarie 2011 deur guerrillas van National Liberation Army (ELN) vermoor. Voor sy moord het hy dikwels die Evangelie in die stad Saravena verkondig. Vier maande gelede het ELN-guerrillas geëis dat Alicia Castilla dadelik haar huis in Arauca, in noord oostelike Colombië, moet verlaat. Die aand van 7 Januarie, na ‘n besoek van die familie se pastor, het sluipmoordenaars haar huis binnegedring en haar voor haar drie kinders en haar vader geskiet. Sy het onmiddellik gesterf.
 
Die guerrillas het vir Castilla se 18-jarige seun, Hernán, gesê dat hulle drie dae het om te verkas of hulle sou steselmatig doodgemaak word.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00