DIE PADDA WAT SWEM.

Two frogs fell into a deep cream bowl;
The one was wise, and a cheery soul.
The other one took a gloomy view
And bade his friend a sad adieu.

Said the other frog with a merry grin,
“I can’t get out, but I won’t give in;
I’ll swim around till my strength is spent,
Then I will die the more content.”

And as he swam, though ever it seemed,
His struggling began to churn the cream
Until on top of pure butter he stopped,
And out of the bowl he quickly hopped.

The moral, you ask? Oh, it’s easily found!
If you can’t get out, keep swimming around.

Ons is elkeen volstoom aan die gang in hierdie nuwe jaar. Elkeen het sy take om te verrig en elkeen moet weer al die los punte optel en die pas begin vat.

Dit is nie altyd maklik om na ‘n vakansie voluit te begin werk nie. Sommige wil sommer ophou nog voordat daar begin is.

FIL. 4:13  “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.”

GEBED

Here, baie dankie dat ek U kan vertrou vir die nuwe jaar en al voel dit asof ek nie die krag het vir die jaar nie, dankie dat U my instaatstelling sal wees. AMEN

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00