Die geheim:

Eendag vra die een vriend vir die ander, hoe is dit moontlik dat jy altyd so gelukkig is?

Jy het soveel energie en ek het jou nog nooit af of moeg gesien nie.. ‘
Met ‘n glimlag in sy oe se hy, Ek ken die geheim!

Wat se geheim is dit?’

Hy antwoord, ek sal jou alles van die geheim vertel,
maar jy moet my belowe, dat jy die geheim met almal sal deel. ‘

‘ Die geheim is dat:
Ek het geleer dat daar min is in my lewe wat ek kan doen om myself werklik gelukkig te maak.

Ek moet op God vertrou om my gelukkig te maak en te voorsien in my behoeftes.
Wanneer ‘n behoefte in my lewe ontstaan, moet ek op God vertrou om dit te voorsien
Ooreenkomstig sy besluit.
Ek het geleer dat meeste van die tyd het ek nie die helfte nodig van dit wat ek wil he nie.
Hy het my nog nooit teleurgestel nie. Vandat ek hierdie geheim geleer het is ek gelukkig.’

Die vriend se eerste gedagte was.
‘Dit is te simpel en eenvoudig! ‘
Maar nadat hy sy eie lewe oordink het
Besef hy, hy het gedink ‘n groter huis sal hom gelukkiger maak maar nee dit het nie!
‘n Meer betalende werk sal hom
Gelukkiger maak maar dit het nie.
Wanneer het hy besef was hy op sy gelukkigste?

Toe hy saam met sy kleinkinders op die mat gesit het,
Speletjies speel, pizza eet en vir hulle ‘n storie gelees het.
‘n geskenk van God.
Nou weet jy dit ook!
Mens kan nie op mense vertrou om jou gelukkig te maak nie.
GOD in en sy wysheid alleen kan dit doen.
Vertrou op Hom!
Nou het ek die geheim na jou toe aangestuur!
So nou moet jy besluit wat jy daarmee gaan doen?
Jy moet hierdie geheim met iemand deel asseblief!

Dat God in sy wysheid altyd na jou sal omsien!

Maar dit is nie ‘n geheim nie ons moet net glo en vertrou God met ons hele hart.
“Om God aan jou Kant te he beteken nie dat jy in ‘n bootjie seil waar daar geen storms is nie, maar dit beteken dat geen storm jou bootjie sal kan sink nie.!”

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00