GEBED: 2 Kron.16:9 + Fil.4:4-9 Jak.5:17

INELIDING:

Gebed is die gesprek van die Christen met die Here en is die hart van die Christen se geestelike lewe. Sonder gebed is ons kragteloos en hopeloos. Gebed laat die Christen lewe en die kerk  herleef.

Dit die uitgiet van ons begeertes vir alle dinge wat reg en nodig is. Gebed word in nederige afhanklikhied voor die Here geopper met die wete dat Hy alleen sal verhoor.

HOE MOET ONS BID?

1) Eerstens moet ons deur die Gees van die Here

     gelei word:. Rom.8:26-27.

2) Ons moet in die geloof in die bestaan van die

     Here bid. Hebr.1:6

3) En weet dat die Here sal beloon as ons so tot

    God sal gaan.

4)Dan moet daar volgehoudenheid wees in

    gebed. Luk.18:1-8.

5) In nederigheid bid. Luk.11:1-13. 11 Kron.7:14

6) In bereidheid om ons sondes te belei. 1

    Kron.7:14.

VOORWAARDES VIR GEBED:

1) Volgens die wil van God. Rom.8:2.

2) Moet andere vergewe. Mark.11:25 Eers

    iemand vergewe voordat verhoor sal word.

3) Moet in gebloof bid.

4) Sy gebooie onderhou.

5) Moet in Christus bly.

6) Bid in die Heilige Gees. Judas 20

7) In Jesus Naam.Joh.16:24

HINDERNISSE TOT GEBED:

1) Ongeloof. Jak.1:6-7

2) Onvergewensgesindheid. Mark.1:25

3) As met oortredinge sit sal die Here nie hoor

     nie.

4) As met verkeerde motiewe sal vra.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00